Thursday 30 November 2017

“Oom Otto” die storie van Sopiesklip

“Oom Otto” die storie van Sopiesklip



“Oom Otto” die storie van Sopiesklip in Hermanus

Jacobus Claude (Kowie) Otto wat destyds in die grot by Sopiesklip “gekampeer” het, was allermins ‘n kluisenaar of boemelaar soos wat dit uit verskillende oorde al beweer is


No comments:

Post a Comment